Sunday, April 22, 2007

Direct Male line to me from 1677'ish

Follow the line of bold names

If you believe you are related to me please leave a comment

Stamvader: Pieter Willem van Heerden
gedoop 10/123/1677 in Heerde, Nederland –oorlede 1763. Moontlik die seun van Willem Hendrix en Aeltje Hendrix.

Trou 1708 met
Magtilt (Magdalena) van der Merwe. Oorlede 1765

Kinders:
  1. Willem ;gebore 1709 oorlede 1767. Trou 1730 Martha van der Merwe gebore 1713 oorlede 1784.
  2. Elsie, oorlede 1757 . getroud met Willem van der Merwe
  3. Jacob. gebore 1715 en jonk oorlede
  4. Hendrik gebore 1712 . Verdwyn van Monsterrolle 1734
  5. Aletta. gebore 1718. trou met C.Ernst
  6. Jacoba gebore 1720 trou met G van der Merwe
  7. Jacobgebore 1720 trou met Anna Jordaan
  8. Helena gebore 1722 trou met JH Steenkamp
  9. Sophia gebore 1722 trou met J Jordaan
  10. Petrus Johannes gebore1727 jonk dood
  11. Petronella gebore 1729 trou met JS Müller
  12. Maria gebore 1733

Kinders van Willem van Heerden (gebore 1709) en Martha van der Merwe:

  1. Pieter Willem gebore 1731 oorlede 1785 trou met Anna Sophia van der Merwe
  2. Schalk Willem gebore1722 oorlede 1793 trou 1752 met Louisa van der Merwe
  3. Magtilt gedoop 1734 oorlede 1752 getroud a) SW van der Merwe,b) SW du Toit
  4. Hendrik gebore 1736 getroud a)A van der Merwe, b) AS van dr Merwe, c) A Lategaan
  5. Isaac gebore 1737 getroud a) M Theron, b) GW de Vos
  6. Anna Sophia gebore 1739 getroud P van der Merwe
  7. Jacobus gebore 1740 trou met S.Theron
  8. Carel gebore 1742 trou met M van der Merwe
  9. Roelof gebore 1744 trou met MS Pretorius
  10. David gebore 1747 trou met Martha Pienaar
  11. Elsje gebore 1755
  12. Petrus Johannes gebore 1758 trou met MM Myburgh

Kinders van Schalk Willem gebore 1732 en Louisa van der Merwe;

  1. Willem Schalk gebore 1757 oorlede 1836 trou 1777Johanna Adriana Vorster gebore 1769?
  2. Jacobus (Willem Schalk) gebore 1758 0orlede 1813 trou 1779 Anna Catherina Esterhuyzen gebore 1763 oorlede 1842
  3. Catherina Elisabeth gebore 1763 trou IS van der Merwe
  4. Schalk Willem gebore 1766
  5. Martha Sophia gebore 1772 trou a) B Burger en b) A Smit
  6. Anna Magdalena gebore 1773 oorlede 1846 trou met W Burger
  7. Schalk Willem gebore 1775 oorlede 1809 trou 1797 Johanna Elisabeth Vorster
  8. Elsie Johanna gebore 1778 trou met CA van der Merwe
  9. Louisa Maria gebore 1784 trou met JP Meinties

Kinders van Jacobus (1758) en Anna Catherina Esterhuyzen:

  1. Jacobus Schalk gebore 1781 oorlede 1840 trou a) MS van Heerden b) AS van Heerden weduwee van der Merwe
  2. Engela Louisa gebore 1783
  3. Johannes Hendrik gebore 1786 oorlede 1854 trou 1806 AS van Heerden gebore 1788 oorlede 1862
  4. Anna Louisa gebore 1790 oorlede 1854 trou met van der Merwe
  5. Willem Frederich gebore 1792 trou Martha ? van Heerden
  6. Martha Sophia Elisabeth trou met Burger
  7. Roelof Erasmus gebore 1797 trou met a)Martha Christina Weideman gebopre 1790 oorlede 1845 b) RJC Erasmus
  8. Andries Petrus gebore 1798 trou AMM Esterhuyzen
  9. Engela Susanna gebore 1801 trou CS van Heerden
  10. Carel Jacobus gebore 1805

Kinders van Roelof Erasmus (1797) en Martha Christina Weideman:

  1. Martha Christina
  2. Jacobus Schalk gebore 1825 oorlede 1900 trou Susanna Magdalena Weideman gebore 1826 oorlede 1917
  3. Anna Catherina gebore 1834

Kinders van Jacobus Scalk (1825) en Susanna Magdalena Weideman:

  1. Roelof Erasmus trou met ACM van der Merwe
  2. Magtel Susanna gebore 1849
  3. Petrus Jacobus trou met Johanna Christina Badenhorst
  4. Martha Christina trou met Uys
  5. Anna Sophia gebore 1869
  6. Willem Johannes Lodewicus
  7. Jacob Andreas Cornelius gebore 1855 oorlede 1882 trou Johanna Maria Catherina van der Linden oorlede 1926
  8. Jacobus Schalk trou met Wilhelmina Jacoba Badenhorst
  9. Sophia trou met Lotz

Kinders van Jacob Andreas Cornelius (1855) en Catherina van der Linden:

  1. Elsie Wilhelmina gebore 1873
  2. Jacobus Schalk
  3. Jacob Andreas Cornelius gebore 1878 oorlede 1968 trou met Mary Jane West gebore 1881 oorlede 1954
  4. Susanna Magdalena gebore 1880
  5. Gerrit Johannes?? Gert Jaqcobus Alwyn gebore 1877
  6. Johanna Maria gebore 1883

Kinders van Jacob Andreas Cornelius (1878) en Mary Jane West:

  1. Jacob Andreas Cornelius gebore 1902 oorlede 1970 trou 1933 met Anna Sophia Magdalena van den Berg gebore 1914 oorlede 1999
  2. William Claudius West gebore 1905 trou met ? du Plooy
  3. Jacobus Schalk gebore 1906 trou Jessie Cawood
  4. George John Beattie gebore 1909 trou Martha Maria Botha
  5. Gert Johannes Alwyn gebore 1913 trou met Sara Catherina Potgieter

  6. Daniel Francis van Heerden - born 04 May 1917 Died 13 January 1998
    married 5 September 1942
    Anwyn Roësch Burger - born 22 October 1921 Died 19 July 1999
  7. Christiaan Johan trou met Anna Elisabeth Richter
  8. Aangenome dogter Mary Jane West trou met Webb-Stock
Kinders van Daniel Francis gebore 1917 trou met Anwyn
  1. Cornelius Andries van Heerden (Corrie) trou Elsa Marie de Villiers in Johannesburg Suid Afrika. 
    Cornelius Andries (Corrie) is skielik oorlede in 1988 in a kar ongeluk waarin die hele gesin betrokke was.
    Elsa de Villiers het toe getrou met Izak Daniel Piek, en het ook 2 ouer sussies aan die gesig geheg (Izanre Piek en Elana Piek). Daar was nou 5 kinders in die gesin.
  2. Jakkie van Heerden trou met Annemarie
  3. Magda van Heerden trou met Joe Meyer
Kinders van Cornelius Andries van Heerden en Elsa Marie deVilliers
  1. Daniel Francis van Heerden ... (ME) married Heather Marguerite Machanick Did a BSC IT at Rand Afrikaans University (Now UJ) and working as a Computer Programmer. Born and grew up in South Africa, and lived most of his 20s in the UK with his wife. (See the rest of the blog).  He moved to Perth Australia in 2013 shortly after the birth of Daniel Cornelius van Heerden.
  2. Frank Graham van Heerden. Works for a Christian relief organization and lives in Roodepoort in Johannesburg, Honeydew.
  3. Cornelius Andries van Heerden Studying Classical Cultures at Univerity of Johannesburg. Is a guitar player and computer training.
Kinders van Daniel Francis van Heerden en Heather Marguerite Machanick.
  1. Daniel Cornelius van Heerden (Named after Cornelius Andries van Heerden and Izak Daniel van Heerden) was born on 31st of May 2012 in the UK at West Middlesex hospital near Twickenham in the UK. His parents were living in Stawberry Hill (11 Roymount Court) at the time, but moved with him to Australia when he was 8 months old.


7 comments:

Anonymous said...

Hey - I am related to you - am busy doing family tree...
jacquelinepritchard@yahoo.co.nz

Daniel said...

Great, where do you fit in my tree?

Yolandie Erasmus said...

Hi Daniel, Kan jy my asb tips gee hoe en waar om te begin om al sulke info te kry. Ek wil Erasmus familie terugwerk. kan jy dalk help?

Yolandie Erasmus said...

Hi Daniel, Kan jy my asb tips gee hoe en waar om te begin om al sulke info te kry. Ek wil Erasmus familie terugwerk. kan jy dalk help?

Daniel said...

I was lucky I found a brother of my father's father who had it. You can try using www.ancestry.co.uk/ and there are other sites that help but not sure what South Africa has available in that context.

Roelof van Vuuren said...

Hi Danie, Ek vermoed ons kan dalk familie wees ek my oupa, pa en 'n paar neef is Roelof Erasmus van Vuuren en my oupa se ma was Martha Christina van Heerden gebore 16 Mei 1886 en oorlede 30 Sept 1971, sy was met Jeremia Jesaja Jansen van Vuuren getoud gebore 27 Maart 1885 en oorlede 26 Des 1944.

As dit vir jou lyk of ons familie kan wees kan jy my 'n mail stuur by roelofvv@telkomsa.net ek bly in Klerksdorp. Die grafte is in 'n familie berafplaas op Doornbult naby Gerdau.

Roelof van Vuuren said...

Hi

Ek is Roelof van Vuuren, Maria (Martha) Christina van Heerden gebore 16 Mei 1886 oorlede 30 Sept 1971, was my oupa se ma, sy was met Jeremia Jesaja Jansen van Vuuren gebore 27 Mrt 1885 oorlede 26 Des 1944 getroud. Sy haar man en haar ma Anna Catharina van Heerden gebore 7 Des 1852 oorlede 28 Mei 1908 is in die familie begrafplaas op Doornbult in die Gerdau distruk begrawe. My oupa hulle 3de kind, my pa, ek en 3 van my neefs is na haar pa vernoem: Roelof Erasmus van Vuuren. Ek weet een van haar dogters leef nog en is in ‘n ouetehuis in Sannieshof, een seun bly in Coligny en die jongste een boer buite Hartbeesfontein op die Coligny pad.

Haar kinders se besonderhede kan by die volgende skakel gekry word.

http://freepages.genealogy.rootsweb.ancestry.com/~vanvuren/vanvuren/b7354.html#P14091


Kontak my gerus vir meer besonderhede ek woon in Klerksdorp.

Groete

Roelof